Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
60KW installasie | Rentech, vir ononderbroke kragoplossings | Rentech Renewable Technologies
Price on request
N/A
Including VAT
Description
NEEM BEHEER MET RENTECH SE REEKS PASGEMAAKTE SONKRAGOPLOSSINGS
Met die vooruitsig dat Suid-Afrika se primêre kragvoorsiener nie binnekort beurtkrag sal kan oplos nie, het die tyd aangebreek dat landbouspesialiste beheer neem en die implementering van die deurlopende en betroubare elektrisiteitvoorsiening oorweeg wat deur sonkrag bewerkstellig kan word.
Kontak Rentech vandag nog en reël ‘n vergadering by jou perseel met een van ons kundige verteenwoordigers.
Rentech het die produkaanbiedinge en kundigheid om vir jou pasgemaakte energie-oplossing te bied.
Rentech Renewable Technologies is deel van die AutoX-familie en staan saam met bekende batteryhandelsmerke, Willard batterye en SABAT batterye.
Kontak ons gerus:
Hoof Kantoor:
Elandsfontein
Johannesburg
Gauteng
1429