Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
AGI se staal silos verseker dat graan veilig opgeberg word | AGI
Price on request
N/A
VAT not applicable
Description
Op Moddelbult verseker AGI se staal silos dat graan veilig opgeberg word.
Pieter Brits het saam met sy pa begin boer en nou boer sy seun, Dawie, ook saam. Hulle boer met mielies, sojabone, hoenders en beeste.
Daar is twee silos wat binne 'n rekord tyd van ses maande opgerig is by hierdie boerdery. Elk is 2500 ton kapasiteit en kan aflaai en in neem tot 120 ton per uur.
Die silos is opgerig omdat dit weer die beheer oor hulle opbrengs terug in hulle hande plaas. Danksy AGI kan Modderbult Boerdery nou kies wanneer om die graan te verkoop en hoef hulle nie met trekkers op die pad na die silos op die dorp te ry nie. Die boerdery kan ook self hulle graan sif.
Om meer uit te vind, besoek die webtuiste.
Kontak ons gerus
Besoek ons: