Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Beheer brande met frekwensies | Agri Frequencies
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Goeie nuus: Agri Frequencies kan boere help om brande te beheer met frekwensies
Droogtes het veroorsaak dat veldbrande die afgelope paar jaar ‘n groot probleem word en duisende hektare is al vernietig. Volgens Agri Frequencies kan veldbrande nou met frekwensies onder beheer gebring word en wegholbrande kan stop gesit word.
Agri Frequencies het brand teenfrekwensies ontwikkel om vure te bestry en brande se temperatuur te verlaag sodat dit dan makliker beheer kan word.
Dit word op 3 verskillende maniere toegepas naamlik:
1. Direkte uitsending oor enige area van jou keuse.
2. ‘n Klein instrument wat brandslaners saam met hulle kan dra en die vuur binne 'n 40 of 200 m radius kan verkoel, afhangend van die model.
3. Vir brandbane is daar ‘n poeiervorm wat met water uitgespuit kan word op die brandstroke, dit maak breëblaaronkruid dood en verhoog plantsuikers wat diere lok om die gras op die brandbane kort te hou. Daar is dan ook brand teenfrekwensies wat die brandbaarheid verminder en groot brande help stuit.
Lees meer op ProAgri
Besoek ons webwerf
Besoek ons Facebookblad
Jan du Plessis