Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Citrus Harvest Buddy | Agrimar
Retail price
ZAR 260,000.00
Excluding VAT
Description
specs.
• 2 x2.5 ton Burquip aste met 16" rims en all terrain bande.
• Onderstel is 100mm x 50mm x 2 mm
rectangular tubing.
• 80% van die waentjie is gegalvanised, die modderskerms en toolbokse is geverf.
• Waentjie weeg leeg (Sonder water in tenk en lere) ongeveer 700 kg en met die lere en vol water ongeveer 2ton. Kan met gemak agter n bakkie gesleep word.
• Die wa kan 80 oes lere van 3.5m lank vat, 40 aan elke kant. Die prys sluit 80 x 10kg oes sakke en 80 oes skêre en lere in.
• Die toolboks huisves dan 80 sakke,
80 skêre en 2 x first aid kits.
• 2 x toilette op.
• 1 x 650 lt water tenk.
• 2 x wasbakke vir hande was en drink
water.
• 2 x plastiek koppies vir drinkwater en n soap dispencer vir handewas seep.
Limpopo
Word gemaak op bestelling
R 260 000
Ag-WMHL