Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Die Graan produsente dag was een van kennis & gemeenskap | Rovic Leers
Price on request
N/A
VAT not applicable
Description
Tegnologie, biologie en ‘n nuwe fynsaadplanter was aan die orde van die dag op 8 Februarie toe meer as 350 boere en rolspelers die Nexus Graandag, wat saam met Rovic Leers en Cerealis by Eenzgesind in Durbanville aangebied is, bygewoon het.
Dit is juis hier waar Carel Steyn, Rovic Leers se tegniese bestuurder vir die gehoor vertel het van al die nuwe verbeterings wat by hul fynsaadplanter aangebring is. Die Syncroseed No-till of Min-till-planter spreek boekdele van die tyd en beplanning wat in hierdie nuwe planter ingegaan het.
CAPE TOWN
+27 21 907 1712
1 Saxenburg Road, Blackheath,
Cape Town, Western Cape, RSA
JOHANNESBURG
19 Patrick Road, Jet Park,
JHB, Gauteng, RSA
PIETERMARITZBURG
18 Pentrich Road, Mason Hill,
Pietermaritzburg, KZN, RSA
ROVIC AFRICA
19 Patrick Road, Jet Park,
JHB, Gauteng, RSA
Volg Ons: