Sell
Agri4All
Country Flag

Die STROPER wat die kompetisie wye draaie laat gooi om by te hou

Price on request

N/A

Excluding VAT

Die STROPER wat die kompetisie wye draaie laat gooi om by te hou
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!

Photo Gallery

Gallery Image
Enlarged Image

Description

Finansieringsopsies tans beskikbaar

Die STROPER wat die kompetisie wye draaie laat gooi om by te hou.

Nou met Verlengde Waarborg en Diensplan!

Met ‘n indrukwekkende 797.7 ton koring wat in agt ure geoes is, is ons CR10.90 sedert 2014 nog nie onttroon as die houer van die GUINNESS WORLD RECORDS™-titel nie. Ons klas-leidende Twin-rotor tegnologie neem doeltreffendheid na ‘n totaal nuwe vlak, en met ‘n massiewe 14 500 liter tenk, spog die CR10.90 met die hoogste graankapasiteit ter wêreld. Dit is hierdie onbuigbare feite wat die kompetisie so moeilik vind om te sluk.

Van lekker lag kom huilende mededingers!

Oes jou oorwinning met 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 𝗔𝗴𝗿𝗶𝗰𝘂𝗹𝘁𝘂𝗿𝗲 se wêreldleier-landbou-oplossings en -tegnologie. Solank die ander speel krypton ons dit gedoen.

*Finansier nou jou stroper vanaf 𝗣𝗥𝗜𝗠𝗔 -𝟲.𝟳𝟱%.

Model: CR6.80

Rentekoers: Prima min 6.75%

Termyn: 24 maande

Deposito: 50%

Model: CR7.90

Rentekoers: Prima min 6.75%

Termyn: 24 maande

Deposito: 50%

Model: CR9.90

Rentekoers: Prima min 6.75%

Termyn: 24 maande

Deposito: 50%

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee

van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.

CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en

bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir

kliënt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.

Aanbod geldig tot 31 Desember 2023.

Is Die CR-Reeks die Beste Stroper in Suid Afrika?

Wees baas van die plaas danksy 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 𝗔𝗴𝗿𝗶𝗰𝘂𝗹𝘁𝘂𝗿𝗲 se wêreldleier-landbou-oplossings en –tegnologie. Vind uit hoekom boere ons CR-Reeks stropers kies om die taak af te handel.

Geniet die voordele van ‘n oorvloedige oes met die CR-Reeks stroper wat ontwerp is om graanverlies te verminder en jou strooigehalte te verhoog. Beter graangehalte beteken skoon graan en ‘n hoër koopprys vir jou produk.

Ons het die bo-baas maaiermasjien saamgestel met die regte enjinspoed en uitstekende kapasiteit om jou lande in ‘n japtrap skoon te maak. Hy is sterk en betroubaar. Sy operasionele kapasiteit en elke nodige onderdeel maak hom die ideale oesvennoot vir jou gewas.

Wat Maak Die CR-Reeks ‘n Wêreld-Beroemde Stroper?

  • Ongeëwenaarde rekordbrekende oesvermoë
  • Sagte dog effektiewe Twin Rotor™-tegnologie
  • Onoortreflike graan- en strooigehalte
  • Dinamiese voerrol met geïntegreerde klipbeskerming beskikbaar
  • Minder graankraak teen 'n toonaangewende 0,1%
  • OptiClean™ vir die skoonste graanmonsterneming
  • Grootste, stilste kajuit op die mark
  • IntelliView™ IV-kleuraanraakskermmonitor beskikbaar
  • Verminder moegheid en verhoogde produktiwiteit
  • Bewese betroubare werking

CR-Reeks Stroper Suid-Afrika Spesifikasies

Van die graantenk tot die agterste uitlaat en alles tussenin, is die CR-Reeks die regte masjien om die beste strooigehalte konsekwent te lewer en graanverliese te verminder.

Met ‘n wye reeks kenmerke weet ons hierdie stroper het wat nodig is om die oes in te bring. Jy kan meer oor die CR-reeks leer deur op die knoppie hieronder te klik.

Waarvoor Kan Mens Die CR-Reeks Stroper Gebruik?

  • Oes van graangewasse
  • Verwerking van graan
  • Graan skoonmaak proses
  • Residuele graanskeiding

Waar Om Stropers te Koop in Suid Afrika?

Aangesien dit een van die grootste masjiene op ‘n plaas is, is dit beste om nie ‘n tweedehandse voertuig te koop wat risiko’s in jou bedrywighede verhoog nie. Trouens, jy sal waarskynlik die beste masjien vir die werk wil hê, en jy kan hom by ons kry. Ons is die oorspronklike vervaardigers van hierdie klasleidende internasionale stropers.

En as jy belangstel om ‘n stroper van New Holland te koop, kan jy voordeel trek uit beperkte tyd finansieringsaanbiedinge deur die vorm op hierdie bladsy in te vul om te begin.

Wie is New Holland Agriculture?

New Holland skep hoëprestasie-landboumasjiene wat wêreldbekend is vir betroubaarheid, kwaliteit en werkverrigting. Jy kan finansiering vir die CR-Reeks of ander swaardienstoerusting by ons kry. Ons bied uitstekende diens, boerderytoerusting van ongeëwenaarde gehalte, en gevorderde tegnologie in moderne stropers om jou te help om ‘n suksesvolle plaas te bou.

Kliek HIER om meer oor die CR-Reeks te lees.

Kontak jou naaste New Holland handelaar of kontak

Jaco du Preez

Jaco du Preez

+27 82 524 8898

New Holland webwerf

New Holland Facebookblad

14 Industrie straat, Isando, 1600, Suid-Afrika

Details

Contact Details

Name: Jaco du Preez
Country: South Africa
N/A
N/A
Logo

Contact Seller

Name
Email
Phone Number *
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Message
Safety Tips
Use a safe location to meet seller
Avoid cash transactions
Beware of unrealistic offers
Avoid wiring money online or advance payments
Pay for shipping only if you know the seller
Never share your financial information

View our Disclaimer here

The website Agri4all.com does not take any responsibility for any fraudulent post

Jaco du Preez

Joined: Aug 2020

Logo

Report this product

Name
Email
Phone Number
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Reason
Logo

Email a Friend

Full Name
Your Email
Your Friend's Email
Message

min: 10 & max: 255 characters

Featured Ads

Other Products by Seller