Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Jong boere se toekoms skitter! | CASE IH
Price on request
N/A
VAT not applicable
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
Description
Die toekoms van landbou is gesetel in die hande van die volgende geslag boere.
Tuks Landbou werk ook in noue samewerking met verskeie organisasies om landboustudente te bemoedig, aan hulle blootstelling te gee en hulle voor te berei op die toekoms van die snelveranderende bedryf.
‘n Groep van 8 dames- en mans landboustudente het hulle storie met ons gedeel. Hierdie klomp jong manne en dames is ongelooflik passievol en opgewonde oor die toekoms van Landbou. Wil jy hulle storie hoor?
Vir meer inligting kontak:
Chimene de Villiers
Sosiale Media en Bemarking
CNH Industrial Agriculture & Construction SA
Featured Ads
REF#
86414
357 views
REF#
88974
157 views
REF#
88528
203 views