Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
New Holland CR Reeks: CR9.90 | CR7.90 | CR6.80
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
CR
UITSTEKENDE KAPASITEIT Op 15 Augustus 2014 het die CR-stroper die huidige oesrekord uitgewis. Tydens die rekord het die stroper 797,656 ton koring in minder as agt uur geoes, alles in regte wêreldtoestande.
VOORTREFLIKE OESKWALITEIT Voortreflike graan- en strooigehalte word gewaarborg te danke aan die sagte, dog hoogs doeltreffende Twin Rotor™-tegnologie.
ABSOLUTE BESTUUR PLESIER Wanneer jy in die Harvest Suite™ Ultra-kajuit inklim, sal jy dadelik tuis voel.
NEW HOLLAND CR-REEKS: MEER TONNE
New Holland het die manier waarop boere meer as 50 jaar gelede geoes het verander met die bekendstelling van baanbreker Twin Rotor™-tegnologie vir stropers. Vandag se jongste generasie CR-stropers sit hierdie suiwer roterende bloedlyn voort en bied die wêreld se boere die beste graan- en strooigehalte danksy ‘n sagte veelvuldige aksie. New Holland het sy onophoudelike soeke na oesverbetering voortgesit, en die splinternuwe, opsionele Dynamic Feed Roll™, met geïntegreerde dinamiese klipbeskerming het kapasiteit met tot 15% verbeter. Innoverende kenmerke soos die SmartTrax™-, IntelliCruise-, IntelliSteer®- en Opti-Spread™-stelsels verbeter produktiwiteit verder, en verseker steeds dat die CR-reeks een van die mees gevorderde en produktiefste ter wêreld is.
Klik HIER om meer oor die CR-reeks te lees
Kontak jou naaste New Holland-handelaar vandag nog of
Jaco du Preez
WhatsApp:
Industriestraat 14, Isando, 1600, Suid-Afrika