Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
NEXUSᴬᴳ GRAAN PRODUSENTEDAG | 8 Februarie 2024 | 08:00 | Eensgezind Onthaalsaal, Durbanville
Price on request
N/A
VAT not applicable
Description
8 Februarie 2024
Eensgezind Onthaalsaal, Durbanville
Registrasie: 08:00 | Middagete: 13:30
U word hartlik uitgenooi na die NEXUSᴬᴳ GRAAN PRODUSENTEDAG waar ons gewasadviseurs, bedryfsleiers en produsente bymekaarbring vir insiggewende gesprekvoering rakende holistiese gewasbestuur en volhoubare landboupraktyke.
Hierdie dag bied ‘n platform vir die uitruil van kennis, inligting en strategiese denke wat kan bydra tot die sukses van u landbouonderneming!
Waardevolle bedryfsinsigte en kennis vanaf die volgende ervare sprekers:
Lyndsay Green | Rovic Leers bekendstelling
Carel Steyn & Phillip Oosthuizen | Oorsig van nuwe generasie masjinerie
Dr Ronel Hendriks | ‘n Biologiese benadering tot landboupraktyke
Dr Johann Strauss | Bewaringslandbou navorsing en projekte
Dr Tersia Ter Haar | Droëland graan: Biologiese interpretasie en installering
Fanus Komen & Kevin Snyman | Optimalisering van voedingstowwe
Wessel Cloete | NexNutri invoor-graanproewe
Ons sien uit daarna om dié dag met u te deel!
Vir verdere navrae rakende bywoning kostes, kontak ons gerus.
Bevestig asseblief u teenwoordigheid teen 19 Januarie 2024 met Annemari Oberholzer: