Sell
Agri4All
Country Flag

T7060 Classic is beskikbaar met enkel of dubbel agterwiele | New Holland

Price on request

N/A

Excluding VAT

T7060 Classic is beskikbaar met enkel of dubbel agterwiele | New Holland
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!

Photo Gallery

Gallery Image
Enlarged Image

Description

T7000-Reeks Trekker spesifikasies en modelle

Jy kan die verskeie T7000-reeks trekker modelle te koop sien in ons brosjure sowel as die spesifikasies van elk. Indien u verder wil lees, kliek slegs die knoppie hierbo.

Daar’s niks, waarvoor die T7000-REEKS SKRIK NIE!

New Holland kry dit gedoen.

*Finansiering vanaf PRIMA -8.5%

*Bepalings en voorwaardes geld. Gestruktureerde betaalopsies beskikbaar. Onderhewig aan finansieringsgoedkeuring. Installasie en diensfooie kan van toepassing wees. Aanbod geldig op die T7000-reeks solank voorraad hou. E&OE.

Skei die manne van die muise en kry dinge gedoen deur in ‘n vennootskap te tree met 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 𝗔𝗴𝗿𝗶𝗰𝘂𝗹𝘁𝘂𝗿𝗲 en die T7000-Reeks – slegs vir die dapper! Nou met manhaftige *finansiering vanaf 𝗣𝗥𝗜𝗠𝗔 -8.𝟱%.

Ons bied méér as net finansiering. Jou aankope se BTW-gedeelte word saam met die finansiering hanteer, en jy kan die BTW binne 3 maande terugvorder. Dit verminder jou aanvanklike deposito aansienlik en versterk jou kontantvloei. Groet groot aanvanklike deposito's – ons maak dit eenvoudig vir jou!

Model: T7040 4wd Cab

Rentekoers: Prima min 8.5%

Termyn: 60 maande

Deposito: 20%

Model: T7060 4wd Cab

Rentekoers: Prima min 8.5%

Termyn: 60 maande

Deposito: 20%

Ontdek Die Wêreld-Beroemde Algemene Werkesel T7000-Reeks Trekker

Op soek na die mees dinamiese trekkers te koop in Suid-Afrika? Vind uit hoekom trekker eienaars die T7000-reeks bo ander handelsmerke vir boerdery in Suid-Afrika kies.

Wat Maak Die T7000-Reeks Trekkers Uitsonderlik?

  • 'n Maksimum van 25% meer produktiwiteit per dag
  • Wringkrag verhoging van tot 36 pk. (CV) met 'n 45% krag verhoging
  • 28,4 kg/hp (CV) krag-tot-gewig verhouding (tot 20% minder)
  • Outobegeleidingstelsel en IntelliView™ IV monitor visuele koppelvlak beskikbaar
  • Ons enjin kragbestuur-tegnologie kom standaard in alle T7000 trekkers.
  • Laer brandstofverbruiks koste (tot 11% minder)
  • Bewese betroubaarheid en kwaliteit
  • Trekkers word in elke fase van vervaardiging en ontwikkeling kwaliteit getoets
  • Bekostigbare produkpryse en finansiering
  • Die stilste kajuit in die bedryf teen net 69.6dB(A) (tot 42% stiller as die kompetisie)
  • Hoë kwaliteit kajuit toebehore
  • Alle kontroles op maklik bereikbare, sinvolle plekke binne die kajuit
  • 18% Gladder rit

Waarvoor Kan Mens Die T7000-Reeks Trekker Gebruik?

Die T7000 is ‘n klasleidende plaasvoertuig wat meeste boeretake kan aanpak. Hy is ideaal vir moderne minimumbewerkingswerk, tradisionele ploegwerk, diep grondbewerking, en vele meer. Hierdie gemaklike trekker pak ‘n slag, met massiewe hidroulika wat selfs die swaarste toerusting lig maak.

Sy veelsydigheid en buigsaamheid maak hom ‘n sinvolle beleggingsitem om jou boerdery se winsgewendheid te laat groei. Kry vandag hierdie wêreldklas-toerusting by trekkerreuse, New Holland.

Waar Om ‘n T7000-Reeks Trekker in Suid Afrika te Koop?

Kry dit by ons, die oorspronklike vervaardigers! Indien jy belangstel om ‘n basiese trekker aan te skaf wat as ‘n algemene werkesel vir jou plaas dien en uitsonderlike krag en betroubaarheid lewer, kan jy die vorm op hierdie bladsy invul om ‘n aankoopnavraag te doen.

Wie is New Holland Agriculture?

New Holland skep hoëprestasie-plaasvoertuie en -toerusting wat wêreldbekend is vir betroubaarheid, kwaliteit en werkverrigting in die plaastoerustingbedryf. Jy kan finansiering vir die T7000-reeks of ander swaardienstoerusting by ons kry. As boerderyvoertuigspesialiste bied ons uitstekende diens, boerderytoerusting van ongeëwenaarde gehalte en gevorderde tegnologie in landboutoerusting om jou te help om ‘n suksesvolle boerdery te bou.

Kliek HIER om meer oor die T7000-Reeks te lees.

Kontak jou naaste New Holland handelaar of kontak

Jaco du Preez

Jaco du Preez

+27 82 524 8898

New Holland webwerf

New Holland Facebookblad

Details

Contact Details

Name: Jaco du Preez
Country: South Africa
N/A
N/A
Logo

Contact Seller

Name
Email
Phone Number *
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Message
Safety Tips
Use a safe location to meet seller
Avoid cash transactions
Beware of unrealistic offers
Avoid wiring money online or advance payments
Pay for shipping only if you know the seller
Never share your financial information

View our Disclaimer here

The website Agri4all.com does not take any responsibility for any fraudulent post

Jaco du Preez

Joined: Aug 2020

Logo

Report this product

Name
Email
Phone Number
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Reason
Logo

Email a Friend

Full Name
Your Email
Your Friend's Email
Message

min: 10 & max: 255 characters

Featured Ads

Other Products by Seller