Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Tuli Le Roux Staak Boerderyveiling | 30 Julie 2024 | Te Plaas Rust | Bethlehem
Retail price
N/A
Including VAT
Description
Datum: 30 Julie 2024
Tyd: 11H00
Plek: Plaas Rust, Bethlehem.
GPS: 28°02’46.1”S 28°39’19.7’’E
Plase reeds verhuur.
Lewendehawe: 296 Bonsmara tipe beeste.
· 70 koeie met 70 kalwers.
· 150 koeie.
· 6 bulle
Nota:
· Koeie kalf van Simbra/Angus en Simmertaler bulle.
· Kudde bestaan uit rooi boerbeeste.
· Baie jong kudde.
· Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.
Implemente:
Trekkers:
· John Deere 8270 R (5906 ure)
· John Deere 6175 M (4740 ure)
· John Deere 6620 met CC Agri voorlaaier
· 2 John Deere 6930 Premium
· Massey Fergusson 290
Stroper en stropertafels:
· John Deer S 660 (3879 enjin ure, 1600 drom ure)
· John Deer 625 F Hydraflex Fungraantafel met blaser.
· John Deer 608 C mieleieplukkerkop (8 ry)
Skottel , skaar & tandwerktuie:
· Rolstand (8 ry, 3 punt)
· Van Zyl Staalwerke rolstand (8 ry ,3 punt)
· Orthman striptiller (8 ry ,3 punt)
· 2 Breedwerk skoffels met geveerde tande en rollers.
· John Deere hidrouliese skottelploeg (4 skottel ,3 punt)
· Hidrouliese katoenmarker (3 punt)
· Grondbreker (3 tand)
Sleepwaens:
· Hidrouliese implement vervoerwa (3 punt)
· Van Zyl Staalwerke oorlaaiwa (10 ton)
· 3 LM sleepwaens
· Plaaswa
Voermaaktoerusting:
· Van Zyl Staalwerke graansif (soja en mielie siwwe)
· Gallignani GACR 12 rondebaler
· 2 Van Zyl Staalwerke swaailemsnyers. (1,8 m)
· Falcon hooglaai voervurk
· Rolhark (4 tol)
Planters:
· John Deere 1750 Maxemerge XP (8 ry, vloeibaar)
Ander plaasgereedskap:
· Quantum onkruidspui. (3 punt, 1000 l)
· Amazone ZA-M 1001 S500 kunsmisstrooier
· Beeshekker met laaibank
· Van ZylStaalwerke hidrouliese padskraper
· Van Zyl Staalwerke damskrop (5 m³)
· Container (13 m)
· 3 kunsmispompe (petrol enjin)
· Grondboor (3 punt)
· Volledige werkskas.
· Mat-air kompressor
· Hoffman hoëdruk spuit
· Honda MGS 3500 kragopwekker
· Elektriese motor (22 kW)
· Gassny & sweistoestel
· 3 Stihl petrol “weed eaters”
· 3 trekkabels
· Ghriespomp
· John Deere grassnyer (selfaangedrewe)
Navrae:
Schalk Burger:
(BKB bemarker)
+2776 070 1411
Jan Mostert:
(BKB afslaer)
+2783 306 8408
Kantoor:
(BKB Bethlehem)
Klik HIER vir terme en voorwaaardes.
Volg ons op: