Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Werksgeleentheid beskikbaar! | Werkswinkeltegnikus | Southtrade
Price on request
N/A
Including VAT
Description
WERKSWINKELTEGNIKUS
SOUTHTRADE ‘n invoer en verspreidingsmaatskappy wat reeds 67 jaar lank sake doen, is op soek na ‘n energieke, gemotiveerde werkswinkeltegnikus. ‘n Gesertifiseerde tegniese kwalifikasie in dieselenjins, hidrolika of elektronies is noodsaaklik. Die suksesvolle kandidaat moet oor bewese vaardighede en die vermoë om verantwoordelik sonder toesig te werk, beskik. Hy moet minstens drie jaar kommersiële en praktiese werksondervinding in die landboumasjineriebedryf hê, spesifiek met betrekking tot spuitmasjiene.
Verantwoordelikhede behels administratiewe pligte, voorafleweringsdiens van masjinerie, herstel en instandhouding van masjinerie en ‘n skeppende benadering om nuwe besigheid vir die werkswinkel te werf. Die persoon moet ook van tyd tot tyd kliënte besoek.
SOUTHTRADE bied ‘n aantreklike en onderhandelbare pakket aan, insluitend ‘n stabiele werksomgewing, markverwante salarispakket, spesifieke produkopleiding asook voordele soos ‘n mediese fonds, pensioenfonds en verhuisingskostes waar nodig. Bestuur lisensie kode B, maar kode EB sal in die aansoek voorkeur kry.
Stuur asseblief ‘n volledig CV met verwysings na:
Click HERE to visit our website.
Contact us today:
Physical address:
17 Nikkel Street
Brackenfell
7560, Cape Town