Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Louma Boerdery Produksieveiling | 8 November 2023 | Grootkrantz, Lindley
Retail price
N/A
Including VAT
Description
In opdrag van Louma Boerdery word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 8 November 2023 om 11H00 te plaas Groot Krantz, Lindley.
Lindley veiling GPS: 27°54’41.1’’S28°01’21.8’’E
Lees meer op ProAgri
1490 Skape ‘’Hormoonvrye kudde’’:
· 600 Ooie (2 Tand tot Volbek, gespeen, dekseisoen begin 1 Desember)
· 800 Speenlammers (Stoor).
· 50 Slaghammels.
· 40 Ramme.
Nota:
Skape bestaan uit Dohne Merino en Merino Tipes.
Goeie boerskape.
Dragtigheid en katalogus inligting sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.
3 Donkies wat by die skape kan loop as wagters.
Vroulike diere
· 80 Koeie met kalwers.
· 120 Koeie – Dragtig, swaar dragtig of besig om te kalf.
· 120 Verse gespeen, gereed vir die bul.
Slag Vee:
· 140 Gevoerde Osse (Slaggereed, ongewissel tot 2 tand)
· 6 Wagyu Gevoerde Osse (Slaggereed).
· 50 Vet Slagkoeie.
Nota:
Vroulike diere bestaan uit Bonsmara en Bonsmara X, Simbra en Beefmaster X
Goeie boerbeeste.
Dragtigheid en katalogus inligting sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.
Alle gevoerde osse is hormoonvry.
Bulle:
· 5 Wit Brahman Bulle.
· 3 Simbra Bulle.
40 Wit Brahman beeste:
· 18 Verse, moontlik dragtig.
· 22 Koeie, Dragtig of met kalwers.
Nota:
Uitstekende wit Brahman vroulike diere.
Dragtigheid en katalogus inligting sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.
Al die beeste op veiling is hormoon vry.
Veehanteringtoerusting:
· 600 Plastiek hekkies (1.3 m)
· 30 PVC waterpyp krippe (6 m)
Kontak:
Willem Kruger (BKB Bemarker)
+27 82 376 1539
Douw v Wyk (BKB Bemarker)
+27 83 458 7353
Bennie v d Merwe (BKB Afslaer)
+27 82 414 4228
BKB Bethlehem (BKB Kantoor)
+27 58 303 8552