Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Medallion Meatmaster aanbod op Pinnacle MM Veiling | 27 Oktober 2023 | George
Retail price
N/A
Including VAT
Description
Andre en Jeanne van Medallion Meatmaster stoet nooi u uit om die stoet se aanbod te ondersteun en te bie.
Hierdie stoet bestaan al van 2011 en spog met telling uit Collette, Judge (Buccaneer seun) Rooinek, Hercules en Renaissance.
’n Gesogte kudde van die 5 bloedlynne wat die ruggraat van Medallion Meatmaster uitmaak.
Pinnacle Meatmaster veiling
27ste Oktober 2023, George, Wes -Kaap
11H15
Lees meer op ProAgri
Medallion se keuses op die veiling:
Lot 8 – MM 200072:
“n Uitstekende ram was diepte wys, lank en breed met goeie BLUB syfers. Hierdie ram sal jou kudde nie teleurstel nie.
Lot 7 – MM 210146:
“n Ram wat uiters goed algehele vertoon , ‘n seun van die duurste ramme wat deur Medallion Meatmasters verkoop is.
Lot 2 – MM 2100280:
Hierdie is ‘n SP ram met uitstaande BLUB syfers van 108 ,109 en 111
`n Groep telers wat passievol is oor:
· Genetiese verbetering van Meatmasters met rekordhouding en prestasie toetsing, SA Stamboek / Logix.
· Die teel van die mooiste ideale Meatmaster tipe deur fenotipe seleksie en keuring.
· Om die beste genetika te verseker aan ons kliënte en die beste waarborg te bied vir die mees winsgewindste Meatmasters.
Medallion Meatmaster Stud
SA Stamboek, goue status Elite toekenings – vele goue en silver
Stigter van Sutherland Meatmaster klub.
Andre
+27 83 556 2828
Jeanne
+27 82 904 4838
Medallion Meatmaster Stud Facebookblad
Kliek HIER vir die veiling