Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Pinnacle Meatmasters | 27 Oktober 2023 | George, Wes-Kaap
Retail price
N/A
Including VAT
Description
11:15 George, Wes-Kaap
`n Groep telers wat passievol is oor:
· Genetiese verbetering van Meatmasters met rekordhouding en prestasie toetsing, SA Stamboek / Logix.
· Die teel van die mooiste ideale Meatmaster tipe deur fenotipe seleksie en keuring.
· Om die beste genetika te verseker aan ons kliënte en die beste waarborg te bied vir die mees winsgewindste Meatmasters.
Wilgerboom Meatmasters
Stigters lid van die ras SA Stamboek – Silver toekening
Willem Steenkamp
+27 83 256 2747
Wilgerboom Meatmasters Facebookblad
Die Bult Meatmaster Stoet
SA Stamboek goue status kleinvee kudde van die jaar finalis 2017, 2022
Stigterslid van die ras
Esjay Visser
+27 83 390 0860
Medallion Meatmaster Stud
SA Stamboek, goue status Elite toekenings – vele goue en silver
Stigter van Sutherland Meatmaster klub.
Andre
+27 83 556 2828
Jeanne
+27 82 904 4838
Medallion Meatmaster Stud Facebookblad
Collett Farming Superior Genetics
Stigter van die ras
SA Stamboek – dubbel goue status
Kleinvee kudde van die jaar – 2015, 2019
Kleinvee kudde van die jaar finalis – 2016, 2017, 2020, 2021
Clynton
+27 61 436 5202
Mario
+27 81 489 0198
Collett Farming, Superior Genetics Facebookblad
BKB
Lem Borman (Afslaer)
+27 82 551 6839
Andre Visser (Agent)
+27 83 270 5703
Dieter Schutte
+27 79 500 7525