Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Nasionale Meatmaster veiling & expo | 12-14 Augustus 2025 | Bloemfontein Skougronde
Retail price
N/A
Including VAT
View All Photos
Description
Moet dit nie misloop nie!
Die Nasionale Meatmaster Veiling & Ekspo bring vir jou ’n topversameling ramme en ooie van uitstekende gehalte – almal volgens die rasstandaarde van die Meatmaster Genootskap. Of jy nou ’n nuwe boer is of jou kudde wil verbeter, dié veiling bied net die beste genetika.
Program:
- Ekspo: Dinsdag, 12 Augustus om 14:00
- Ramveiling: Woensdag, 13 Augustus om 17:00
- Ooiveiling: Donderdag, 14 Augustus om 10:30
Aangetekende en nie-aangetekende diere beskikbaar. Alle diere is vooraf gekeur en voldoen aan die vereistes van die genootskap.
Kontak vir meer inligting:
Mario Kruger
Hendrik de Kock
Andre van Zyl (Afslaer)
Charles Freeme
Boemie Saaiman
Lizanne Vermeulen
Meatmaster – Geld uit die veld! Kom kyk self na dié topdiere – moenie hierdie geleentheid misloop nie!
Featured Ads
REF#
86277
136 views
REF#
86278
124 views
REF#
86460
801 views
REF#
86518
145 views
Other Products by Seller
REF#
102849
545 views