Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Publieke veiling van lewendehawe & implemente! | 3 September 2024 | Standerton/Morgenzon
Retail price
N/A
Including VAT
Description
'n Veiling wat jy nie wil misloop nie!
In opdrag van HJ DU PREEZ word die volgende te koop aangebied.
Datum: Dinsdag, 3 September 2024
Tyd: 11:00
Plek: Te plaas, Rouxland, Standerton / Morgenzon
GPS: 26ᵒ47’16.2 “S29ᵒ28’25.7”E
https://web.facebook.com/BKBNoordLewendehawe/videos/1454516405253154
AANBOD:
· 100 Ooie (dragtige)
· 100 Ooie (oop)
· 100 Stoorlammers
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Volledige veilingsreëls is beskikbaar by: www.bkb.co.za
230 DRAKENSBERG / BOVELDER KRUIS BEESTE
· 50 Koeie en 50 kalwers
· 70 Koeie (dragtige ooie)
· 30 Verse (dragtige ooie)
· 30 Verse (oop)
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
TREKKERS:
· John Deere 8320 (2018; 5203 ure)
· Case 8940 (1999; 12 567 ure)
· Case 135 (2002; 16 000 ure)
· Case 5150 (2006; 14 000 ure)
· Ford 7600
· Ford 6600
· Case 785 (1987)
· Case MXM 120 Pro (2006 model; 10 350 ure)
· Case MX 170 (2001; 16 500 ure)
VRAGMOTORS:
· Ford K1010 vragmotor
· Lyland Super Comet “tipper”
VOERTUIE:
· Ford Ranger 3.2 (dubbel kajuit; 2021; 370 260 km)
· Toyota Hilux 3.0 (enkel kajuit; 2004; 315 000 km)
SLEEPWAENS:
· Mobiele werkswinkel
· Wa (10 ton)
· Verkoelingswa
ANDER PLAASGEREEDSKAP & LOSGOED:
· Kverneland (19 tand)
· Kverneland Alpler dubbel-roller (5 m)
· Kole skoffel (12 ry; 76 cm)
· 3 Skoffels (8 ry)
· 2 Erdvark G50 skrapers
· Krapper (1,5 m)
· Tef pyproller
· Klein roller
· Tef saaier
· Skrop
· 5 Kunsmistenks (10 000 l)
· 2 Kunsmistenks vir John Deere 8R
· Baie ander losgoedere
NAVRAE:
Erik Heymans
+27 83 264 5177
Carel Davel
+27 82 331 1811
Billy Lyons (Afslaer)
+27 82 785 5498
BKB Standerton
+27 17 712 2664
BKB Noord Spesiale en Stoetvee Veilings Facebookblad
ROETE
Vanaf Standerton: Neem die R39 rigting Morgenzon vir 29 km.
Draai links en ry vir 1.1 km. Plaas aan regterkant.
Vanaf Morgenzon: Neem die R39 rigting Standerton vir 16 km.
Draai regs in en ry vir 1.1 km. Plaas aan regterkant.