Europe
USA
Lesotho
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Susan Jooste Implementeveiling | Koppies | 12 Julie 2024
Retail price
N/A
Including VAT
Description
Plek: Plaas Kromdraai, Koppies.
Datum: 12 Julie 2024
Tyd 1H00
Aanwysings:
Vanaf Kroonstad: Neem die Vredefort pad ,R 721 , vir 45km . Draai regs op die grondpad vir 9.5km.Draai links vir 10km dan draai links by die plaas in.
Vanaf Vredefort: Neem die Kroonstad pad R 721 , vir 27 km Draai links op die grondpad vir 9.5km dan links by die plaas in.
Vanaf Koppies: Ry verby die Senwes silos op R 82, ry reguitoor die 4-rigting stop vir 4 km.Draai regs oor die N1vir 6km dan draairegs by die plaas in.
Op aanbod:
Trekkers:
· John Deere 8410 (2002)
· John Deere 8400 (1998)
· John Deere 6115
· John Deere 6403 (2006)
· John Deere 4440
· Fiat 640
Vragmotor:
· Tata 1518 (Massakante met veetralies)
Planters:
· Piket koringplanter ( 20 ry)
· Planter met Equalizer karretjies (20ry , 3vt, vloeibaar)
Oesmasjiene:
· Case 2388 stroper
· Case soja tafel (30vt)
· John Deer Mieliekop plukkerkop tafel (6ry , 3vt)
· 2 Slatterly stropers
· Pampoen oesmasjien
Sleeepwaens:
· 2 Platbak sleepwaens
· 4 Massa sleepwaens ( 8T & 10T)
Skottel , Skaar en Tandwerktuie:
· Klongsilde skoffel (15 Tand met harkies)
· Klongskilde skoffel (23 Tand)
· John Deer kontra sny-eg
· Rol-eg (6 ry , 3punt)
Voermaaktoerusting:
· 2 Pecus 9004 kuilvoerkerwer (Enkel ry, NUUT)
· 4 Pecus kuilvoerkerwers
· Dubbele rolhark (8 tol)
· Enkel rolhark (5 tol)
· Keanan 320 voermenger
· Agricon pilmasjien (2 ton per uur)
Ander plaasgereedskap en losgoedere:
· Challenger 7650 gifspuit (3044 ure selfaangedrewe
· Staalland kunsmisstrooier (5t)
· Misput reorder
· Oorlaaai awegaars
· Grondboondopper/ soasif
· Falcon swaailem snyer (1.8m)
· 3 Kunsmistenks (10 000lt)
· Blarekar
· 2 Wolklas tafels
· Wol pers (enkel-balie , hand aangedrewe)
· Damskrop
· Kompressors
· Sweismasjiene
· 2 Tapkarre
· Voerringe
· Lekbakke
· Lamhokke
· Meubels
Navrae:
Schalk Jonker
+27 73 007 0022
Piet Wessels
+27 82 857 7827
Jan Mostert
+27 83 306 8408
BKB Kantoor